Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie; want hulle mismaak hul gesigte, sodat dit deur die mense gesien kan word dat hulle vas. Voorwaar Ek sê vir julle, hulle het hul loon weg.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 6

Kyk Matthéüs 6:16 in konteks