Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 27:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle vleg ’n kroon van dorings en sit dit op sy hoof, en ’n riet in sy regterhand; en hulle val op hul knieë voor Hom en bespot Hom en sê: Wees gegroet, Koning van die Jode!

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 27

Kyk Matthéüs 27:29 in konteks