Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jesus hulle bevel gegee en gesê: Julle moet vir niemand iets van die gesig sê voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 17

Kyk Matthéüs 17:9 in konteks