Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 17:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op ’n hoë berg in die eensaamheid gebring.

2. En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 17