’n ANDER gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van die hemele is soos ’n mosterdsaad wat ’n man neem en in sy land saai;