Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by wie in die dorings gesaai is — dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 13

Kyk Matthéüs 13:22 in konteks