Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 13:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die hart van hierdie volk het stomp geword, en met die ore het hulle beswaarlik gehoor; en hul oë het hulle toegesluit, sodat hulle nie miskien met die oë sou sien en met die ore hoor en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 13

Kyk Matthéüs 13:15 in konteks