Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 13:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN op daardie dag het Jesus uit die huis uitgegaan en by die see gaan sit.

2. En groot menigtes het by Hom vergader, sodat Hy in ’n skuit geklim en gaan sit het. En die hele skare het op die strand gestaan.

3. En Hy het baie dinge deur gelykenisse tot hulle gespreek en gesê: ’n Saaier het uitgegaan om te saai;

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 13