Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 12:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste. Só sal dit ook wees met hierdie bose geslag.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 12

Kyk Matthéüs 12:45 in konteks