Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 10

Kyk Matthéüs 10:1 in konteks