Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:48-50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

48. waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

49. Want elkeen sal met vuur gesout word en elke offerande sal met sout gesout word.

50. Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle hê en vrede hou met mekaar.

Lees volledige hoofstuk Markus 9