Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy gee aan die skare bevel om op die grond te gaan sit; daarop neem Hy die sewe brode, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels om dit voor te sit; en hulle sit dit aan die skare voor.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:6 in konteks