Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook skaam wanneer Hy kom in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:38 in konteks