Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het gesien dat hulle swaar kry met roei, want die wind was teen hulle. En omtrent die vierde nagwaak het Hy na hulle gekom, al wandelende op die see. En Hy wou by hulle verbygaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:48 in konteks