Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en Hy breek die brode en gee dit aan sy dissipels om dit aan hulle voor te sit. Ook die twee visse het Hy onder almal verdeel.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:41 in konteks