Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Kom julle self in die eensaamheid na ’n verlate plek en rus ’n bietjie. Want daar was baie wat kom en gaan, en hulle het selfs geen geskikte tyd gehad om te eet nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:31 in konteks