Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid is aan Hom gegee, dat ook sulke kragte deur sy hande plaasvind?

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:2 in konteks