Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

want hy was dikwels met voetboeie en kettings gebind, en die kettings is deur hom uitmekaar geruk en die voetboeie stukkend gebreek; en niemand was in staat om hom te tem nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:4 in konteks