Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 4:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het nog ’n maal by die see begin leer; en ’n groot menigte het by Hom saamgekom, sodat Hy in die skuit geklim en op die see gaan sit het, en die hele skare was op die land by die see.

Lees volledige hoofstuk Markus 4

Kyk Markus 4:1 in konteks