Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat Hy hulle rondom met toorn aangekyk het en tegelykertyd bedroef was oor die hardheid van hulle hart, sê Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit uitgesteek, en sy hand is herstel, gesond soos die ander een.

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:5 in konteks