Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die dissipels van Johannes en dié van die Fariseërs was besig om te vas. Toe kom hulle en sê vir Hom: Waarom vas die dissipels van Johannes en dié van die Fariseërs, maar u dissipels vas nie?

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:18 in konteks