En toe hulle in die graf ingegaan het, sien hulle ’n jongman, met ’n lang wit kleed om, aan die regterkant sit, en hulle het baie geskrik.