Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe die sabbat verby was, het Maria Magdaléna en Maria, die moeder van Jakobus, en Salóme speserye gekoop om Hom te gaan salf.

Lees volledige hoofstuk Markus 16

Kyk Markus 16:1 in konteks