Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 14:72 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En vir die tweede keer het die haan gekraai; en Petrus het die woord onthou wat Jesus vir hom gesê het: Voor die haan twee maal gekraai het, sal jy My drie maal verloën. En hy het in trane uitgebars.

Lees volledige hoofstuk Markus 14

Kyk Markus 14:72 in konteks