Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En weer het hy ’n ander dienskneg na hulle gestuur; en hom het hulle gestenig en aan die hoof gewond, hom skandelik behandel en teruggestuur.

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:4 in konteks