Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 12:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die dode betref, dat hulle opstaan — het julle nie gelees in die boek van Moses, in die gedeelte oor die doringbos, hoe God vir hom gesê het: Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob nie?

Lees volledige hoofstuk Markus 12

Kyk Markus 12:26 in konteks