Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 10:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dissipels was verbaas oor sy woorde; maar Jesus antwoord weer en sê vir hulle: Kinders, hoe swaar is dit vir die wat op hulle goed vertrou, om in die koninkryk van God in te gaan!

Lees volledige hoofstuk Markus 10

Kyk Markus 10:24 in konteks