Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 1:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.

2. Soos geskrywe is in die Profete: Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak —

3. die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, maak sy paaie reguit!

4. Johannes het gekom en was besig om in die woestyn te doop en die doop van bekering tot vergifnis van sondes te verkondig.

Lees volledige hoofstuk Markus 1