Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HERODES, die viervors, hoor toe van al die dinge wat deur Hom gedoen is; en hy was met die saak verleë, omdat deur sommige gesê is: Johannes is uit die dode opgewek;

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:7 in konteks