Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem Hy die vyf brode en die twee visse, en nadat Hy opgekyk het na die hemel, seën Hy dit en breek dit en gee dit aan die dissipels om dit aan die skare voor te sit.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9

Kyk Lukas 9:16 in konteks