Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 9:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Hy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees.

2. En Hy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak

3. en vir hulle gesê: Neem niks vir die pad nie, geen stokke of reissak of brood of geld nie, en geeneen van julle moet twee kledingstukke hê nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 9