Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 8:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele menigte van die omtrek van die Gadaréners het Hom gevra om van hulle weg te gaan, omdat hulle deur ’n groot vrees bevang was. Toe het Hy in die skuit geklim en teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 8

Kyk Lukas 8:37 in konteks