Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ’n man wat ’n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:49 in konteks