Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Of hoe kan jy vir jou broeder sê: Broeder, laat my toe om die splinter wat in jou oog is, uit te haal, terwyl jy self die balk wat in jou oog is, nie sien nie? Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter wat in jou broeder se oog is, uit te haal.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:42 in konteks