Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 6:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee, en aan julle sal gegee word. ’n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.

Lees volledige hoofstuk Lukas 6

Kyk Lukas 6:38 in konteks