Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het ook aan hulle ’n gelykenis vertel: Niemand sit ’n lap van ’n nuwe kleed op ’n ou kleed nie; anders skeur dit die nuwe ook, en die lap wat van die nuwe af kom, pas nie by die oue nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:36 in konteks