Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe klim Hy in een van die skuite wat aan Simon behoort het, en vra hom om ’n entjie van die land af weg te vaar, en Hy het gaan sit en die skare van die skuit uit geleer.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:3 in konteks