Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN terwyl Hy in een van die stede was, kom daar ’n man vol van melaatsheid; en toe hy Jesus sien, val hy op sy aangesig en smeek Hom en sê: Here, as U wil, kan U my reinig.

Lees volledige hoofstuk Lukas 5

Kyk Lukas 5:12 in konteks