Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 4:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was baie melaatses in Israel in die tyd van Elísa, die profeet, en nie een van hulle is gereinig nie, behalwe Naäman, die Síriër.

Lees volledige hoofstuk Lukas 4

Kyk Lukas 4:27 in konteks