Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tibérius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judéa en Herodes viervors van Galiléa, en Filippus, sy broer, viervors van Ituréa en die land Trachonítus, en Lisánias viervors van Abiléne,

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:1 in konteks