Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:41-43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

41. En toe hulle van blydskap nog nie kon glo nie en hulle verwonder, sê Hy vir hulle: Het julle hier iets om te eet?

42. Daarop gee hulle Hom ’n stuk gebraaide vis en ’n stuk heuningkoek.

43. En Hy het dit geneem en voor hulle oë geëet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 24