Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:69-71 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

69. Van nou af sal die Seun van die mens sit aan die regterhand van die krag van God.

70. En hulle sê almal: Is U dan die Seun van God? En Hy antwoord hulle: U sê dat Ek dit is.

71. Daarop sê hulle: Wat het ons nog getuienis nodig! Want ons het dit self uit sy mond gehoor.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22