Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:54 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN hulle het Hom gevange geneem en weggelei en Hom gebring in die huis van die hoëpriester. En Petrus het van ver af gevolg.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:54 in konteks