Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:29-32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Nou was daar sewe broers, en die eerste het ’n vrou geneem en kinderloos gesterwe.

30. En die tweede het die vrou geneem, en hy het ook kinderloos gesterwe.

31. En die derde het haar geneem; en net so al sewe. En hulle het geen kinders nagelaat nie en het gesterwe.

32. En ten laaste het die vrou ook gesterwe.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20