Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 20:23-25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. Maar Hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My?

24. Wys My ’n penning. Wie se beeld en opskrif het dit? Hulle antwoord en sê: Die keiser s’n.

25. Toe sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom.

Lees volledige hoofstuk Lukas 20