Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was,

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:4 in konteks