Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:29-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Nou laat U, Here, u dienskneg gaan in vrede volgens u woord,

30. omdat my oë u heil gesien het,

31. wat U berei het voor die oë van al die volke —

32. ’n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.

33. En Josef en sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2