Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die engele van hulle weggegaan het na die hemel, sê die herders vir mekaar: Laat ons dan na Betlehem gaan en hierdie ding sien wat gebeur het, wat die Here aan ons bekend gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 2

Kyk Lukas 2:15 in konteks