Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 18:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom: Nog een ding ontbreek jou — verkoop alles wat jy het, en verdeel dit onder die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê; kom dan hier, volg My.

Lees volledige hoofstuk Lukas 18

Kyk Lukas 18:22 in konteks