Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In daardie dag moet hy wat op die dak sal wees, terwyl sy huisraad in die huis is, nie afkom om dit weg te neem nie; en so ook moet hy wat op die land sal wees, nie omdraai na wat agter is nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:31 in konteks